Jou persoonlike Afrikaanse KI-Assistent.
Kry dit op
Google Play
Laai af op die
App Store
Jou Slim Assistent
Koedoe verstaan jou wêreld en jou taal. Vra enigiets, van maaltye en studies tot werk, resepte en e-posse, en kry antwoorde in Afrikaans.
Kreatiewe Krag
Maak jou idees werklikheid met kragtige beeldgenerasie. Laat Koedoe jou bestaande fotos verbeter of skep nuwe visuele inhoud van niks af.
Slim Produktiwiteit
Laai lang dokumente op en kry onmiddellik opsommings, antwoorde en insigte. Werk slimmer met Koedoe.
Kunsmatige Intelligensie wat jou verstaan as jy "Ja-Nee" sê.